Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920297961 | Published: January 1, 2013 |

Verbruikerstudies 3 in 1 Graad 10 Leerderboek

Verbruikerstudies 3 in 1 Graad 10 Leerderboek

Regular price R 380
Regular price R 0 Sale price R 380
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie studiegids dek die Graad 10 KABV-kurrikulum en bied VIR ELKE ONDERWERP:

Omvattende Notas
Vrae
Antwoorde
en sluit ook in:

Praktiese Werk: Voedselproduksie
'n Eksamenvraestel & -memo

Die volledige notas, praktiese wenke, groot verskeidenheid vrae, antwoorde en oefening in die beantwoord van 'n eksamenvraestel, bied aan die Graad 10-leerder al die vaardighede, inhoudsmateriaal en vaslegging wat nodig is om in hierdie vak uit te blink.

Die puntsgewyse styl en tabelformaat maak die leerproses maklik en die inhoud meer toeganklik.

Hierdie boek sal leerders in staat stel om top punte te behaal in hierdie toenemend relevante en interessante vak.

View full details