Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920297978 | Published: February 1, 2013 |

Besigheidstudies 3 in 1 Graad 10

Besigheidstudies 3 in 1 Graad 10

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 380
Regular price R 0 Sale price R 380
Out of print
VAT included.

Hierdie gewilde boek dek die KABV-kurrikulum en bied die volgende:

- Omvattende Notas per Kwartaal
- Vrae per Kwartaal
- Volledige Antwoorde
plus 'n Eksamenvraestel & -memo

Hierdie studiegids stel Besigheidstudies bekend as 'n relevante vak en bied duidelike, leersame verduidelikings wat vir leerders van alle vermoëns toeganklik is. Die eenvoudige, maar omvattende onderrigstyl motiveer hulle om teen hul eie pas te werk en in die vak uit te blink.

View full details