ISBN: 9781920297985 | Published: November 1, 2013 |
Geskiedenis 3 in 1 Graad 10
Geskiedenis 3 in 1 Graad 10
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie waardevolle studiegids, gebaseer op die KABV-kurrikulum, dek 6 onderwerpe, en sluit vir elke onderwerp die volgende in:
Omvattende Notas, Sleutelterme & Tydlyne
Vrae & Opstelle
Vrae & Opstelle se Antwoorde
plus: Eksamenvraestelle en Memo's
Hierdie boek is 'n deeglik bewese weergawe van die tydperke en kulture wat deur die Graad 10 Geskiedeniskurrikulum gedek word. Baie foto's en uittreksels word gebruik om aan gebeure konteks te gee en die vak meer toeganklik te maak.
Die sleutelterme en tydlyne bied maklike verwysing vir elke onderwerp.
'n Wye verskeidenheid brongebaseerde en opsteltipe vrae word verskaf en die volledige antwoorde en modelopstelle illustreer die vaardighede wat leerders moet kan bemeester, baie duidelik.
Hierdie boek is 'n waardevolle hulpmiddel om 'n goeie begrip van die Geskiedeniskurrikulum te vestig.
Onderwysers kan 'n gratis voorstellings-CD aanvra wat saam met hierdie boek in die klaskamer gebruik kan word. Hierdie CD wys ook vir leerders hoe breinkaarte gebruik kan word om sleutelinhoud op te som. Dieselfde materiaal kan ook van die webtuiste afgelaai word.
Share
