ISBN: 9781920297992 | Published: March 1, 2013 |
Ekonomie 3 in 1 Graad 10
Ekonomie 3 in 1 Graad 10
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie studiegids dek die Graad 10 KABV-kurrikulum en bied 'n deeglike inleiding tot Ekonomie.
Die gids is in KWARTALE ingedeel en bevat:
Omvattende Notas & Uitgewerkte Voorbeelde per Kwartaal
Beide Onderwerpgebaseerde & Kwartaalgebaseerde Vrae
Antwoorde op alle vrae
plus 2 Oorspronklike Eksamenvraestelle & -memo's
Hierdie kompakte stel notas en vrae wat daarby pas, vorm deel van 'n suksesvolle studiegids wat 'n bewese weg na die beste resultate is.
Die fokus is op begrip, eksamenvoorbereiding en om 'n stewige grondslag vir Ekonomie in Graad 11 en 12 te bied.
Hierdie studiegids beklemtoon die skakels tussen veelvuldige ekonomiese faktore wat hierdie komplekse vak so interessant maak en plaas leerlinge, in 'n vroeë stadium, op 'n suksesvolle roete in hierdie vak.
Share
