ISBN: 9781920378264 | Published: February 1, 2011 |
SystemMaths Praktiese Wiskunde Graad 10
SystemMaths Praktiese Wiskunde Graad 10
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Couldn't load pickup availability
Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde, soos voorgeskryf in die 'CAPS' dokument.
Onderwerpe sluit in:
Kwartaal 1: - Getal en Getalverwantskappe - Algebraïese uitdrukkings - Eksponente - Vergelykings & Ongelykhede - Trigonometrie
Kwartaal 2: - Funksies en reguitlyngrafieke - Grafieke en funksies - Trigonometriese grafieke - Euklidiese Meetkunde - Ewewydige lyne & driehoeke
Kwartaal 3: - Analitiese Meetkunde & Transformasie Meetkunde hersiening - Finansiële Sake - Statistiek - Trigonometrie - 2-D probleme - Euklidiese Meetkunde - Vierhoeke - Meting - Buite-oppervlakte & Volume
Kwartaal 4: - Waarskynlikheid - Hersiening
Author JNM
Share
