Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920378431 | Published: February 1, 2015 |

PracMaths Wiskunde Assesseringsboek Graad 8

PracMaths Wiskunde Assesseringsboek Graad 8

Author:JNM
Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Wiskunde Assesseringsboek met basiese en probleem-gebaseerde vrae en volledige antwoorde, soos verlang deur CAPS vir Graad 8 leerders.
Kwartaal 1: - Telgetalle - Verhouding, Eweredigheid en Koers - Heelgetalle - Eksponente en Wetenskaplike-notasie - Getalpatrone en Verwantskappe - Algebraïese uitdrukkings - Vergelykings
Kwartaal 2: - Algebraïese uitdrukkings - Vergelykings - Konstruksies - Meetkunde van reguit lyne - Meetkunde van 2-D vorms
Kwartaal 3: - Gewone breuke en Persentasies - Desimale breuke - Die Stelling van Pythagoras - Omtrek en Oppervlakte - Volume en Buite-oppervlakte - Statistiek
Kwartaal 4: - Funksies en Verwantskappe - Vergelykings en Woordsomme - Grafieke - Transformasie Meetkunde - Meetkunde van 3-D voorwerpe - Waarskynlikheid - Spoedtoetse en Meervoudige keusevrae

Author JNM

View full details