ISBN: 9781920378929 | Published: January 1, 2016 |
PracMaths Wiskunde Assessering Graad 11/ Maths Assessment Grade 11
PracMaths Wiskunde Assessering Graad 11/ Maths Assessment Grade 11
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Afrikaans & English
Mathematics tests with complete answers, as required by CAPS for Grade 11 learners.
Topics include:
Term 1: - Exponents and Surds - Equations - Inequalities - Algebraic expressions and the nature of the roots of quadratic expressions - Number Sequences and Diagram patterns
Term 2: - Analytical Geometry - Graphs of Algebraic functions - Trigonometry - Trig. identities and equations involving identities - Trig. graphs
Term 3: - Surface area & volume - Euclidian Geometry - The solution of triangles - Financial matters - Probability
Term 4: - Statistics - Revision
Wiskunde toetse met volledige antwoorde, soos verlang deur CAPS vir Graad 11 leerders.
Onderwerpe sluit in:
Kwartaal 1: - Eksponente en Wortelgetalle - Vergelykings - Ongelykhede - Algebraïese uitdrukkings en die aard van die wortels van kwadratiese vergelykings - Getalrye en Diagrampatrone
Kwartaal 2: - Analitiese Meetkunde - Grafieke van Algebraïese funksies - Trigonometrie - Trig. identiteite en vergelykings wat identiteite behels - Trig. grafieke
Kwartaal 3: - Buite-oppervlakte & volume - Euklidiese Meetkunde - Die oplossing van driehoeke - Finansiële sake - Waarskynlikheid
Kwartaal 4: - Statistiek - Hersiening
Share
