1
/
of
1
ISBN: 9781920378981 | Published: April 1, 2017 |
PracMaths Leer is Pret Voorskoolse Werkboek
PracMaths Leer is Pret Voorskoolse Werkboek
Author:JNM
Regular price
R 200
Regular price
R 0
Sale price
R 200
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Voorskoolse Werkboek vir kinders vanaf 4 - 7 jaar oud. Die oefeninge in hierdie boek is saamgestel vir enige voorskoolse kind, wat gretig is om te leer, om:
- hand-oog koördinasie te ontwikkel.
- bewusmaking van lyne en vorms te ontwikkel.
- die betekenis van getalle 0 tot 10 te leer.
- die letters van die alfabet te skryf.
- die name van die letters van die alfabet te leer.
- die klank wat elke letter en sekere pare letters voorstel, te oefen.
- basiese drieletter en vierletter woorde te skryf en te lees.
Author JNM
Share
