Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920434076 | Published: October 1, 2010 |

Kuierkos Vir Die Aand

Kuierkos Vir Die Aand

Regular price R 65
Regular price R 0 Sale price R 65
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Marlene van der Westhuizen, bekende skrywer van Delectable en Sumptuous, deel haar gunsteling-resepte vir lang, rustige aandetes saam met vriende en familie. Hierdie toeganklike boekie bevat idees vir formele etes met mooi gedekte tafels, maar ook vir knus, informele etes om die kaggel op 'n koue wintersaand. Wat mens ook al kies, gevulde lamsblad of 'n vinnige pasta-dis met geroosterde dennepitte en salie, die avontuur van die Franse kookkuns is nou binne bereik van elke Suid-Afrikaanse kok. VOORRAAD EERS BESKIKBAAR IN MEI 2018.

View full details