Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920434083 | Published: October 1, 2010 |

Kuierkos Vir Die Middag

Kuierkos Vir Die Middag

Regular price R 65
Regular price R 0 Sale price R 65
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Marlene van der Westhuizen, bekende skrywer van Delectable en Sumptuous, deel haar gunsteling-resepte vir lang, lui middagkuiers saam met vriende en familie. Hierdie toeganklike boekie bevat idees vir somer-etes in die tuin en winter-etes voor die kaggel, vir 'n informele middag in die kombuis of 'n romantiese maal op die balkon van haar Victoriaanse huis. Wat jy ook al kies, makriel-en-patatviskoekies of verglanste uietert, jou gaste gaan verruk wees met wat jy voorsit.

View full details