ISBN: 9781920434175 | Published: April 1, 2011 |
Oor Bokdrolletjies en Rosyntjies
Oor Bokdrolletjies en Rosyntjies
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Toe Jonathan Jansen 'n kind was, het sy ma eendag vir hom gesê: 'My kind, bokdrolletjies is nou eenmaal nie rosyntjies nie' - bedoelende dat mens nooit moet maak of nonsens betekenis het nie.
En inderdaad is hy nou landwyd bekend as iemand wat 'n ding sê soos dit is. Hy is 'n strydvoerder vir gesonde verstand en gee nie om as hy in die proses op 'n paar tone trap nie. As mens hom vra hoekom sy kontroversiële rubrieke so gewild is, sê hy ''n Goeie artikel irriteer elke keer die helfte van jou lesers; die geheim is om elke keer 'n ander helfte te irriteer.'
Author Jonathan Jansen
Share
