Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920460259 | Published: October 1, 2011 |

Carike Ghoempie en Ghoeghoe kuier in Kinderland

Carike Ghoempie en Ghoeghoe kuier in Kinderland

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 111
Regular price R 0 Sale price R 111
Out of print
VAT included.

Carike, Ghoempie en Ghoeghoe vir die eerste keer in boekvorm!

Welkom in wonderlike, kleurvolle Kinderland, waar kinders gaan saamkuier met Carike, haar twee maatjies, Ghoempie en Ghoeghoe, en al die ander spesiale mense van Kinderland.

Kinders gaan belangrike lewenslesse leer deur na die lekkerlees-stories en saamsing-liedjies in hierdie boek te luister. Na kinders met hierdie boek klaar is, gaan hulle vir seker ook lewenslange maatjies wees van Carike, Ghoempie en Ghoeghoe!

View full details