1
/
of
1
ISBN: 9781920475024 | Published: November 1, 2013 |
Flintie Valsbaard en die Ys-eiland
Flintie Valsbaard en die Ys-eiland
Author:Marcelle du Plessis
Illustrator:Johann Strauss
Regular price
R 40
Regular price
R 180
Sale price
R 40
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder ...en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde ...Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek - dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan verstop is ...Maak net gou, voordat Pappa die hele plek platskiet
Author Marcelle du Plessis
Illustrator Johann Strauss
Share
