Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920475055 | Published: December 1, 2011 |

Vonkie die Draakperdjie: Draak se Kind

Vonkie die Draakperdjie: Draak se Kind

Illustrator:Maja Sereda
Regular price R 90
Regular price R 0 Sale price R 90
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Vonkie hou sy vlam al goed in toom! Hy kan al vier perfekte rookringetjies blaas! Maar Vonkie voel ... anders ... Hy dink nie hy hoort in Hoefysterbos nie. Die drie beste maatjies, Vonkie, Magriet en Bertie, gaan soek na Vonkie se pa in die Kreukelberge.

Author Madeleen Theron

Illustrator Maja Sereda

View full details