Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920475369 | Published: July 1, 2012 |

Die Smurfies - Die Smurfie-Woordeboek - The Smurf Wordbook

Die Smurfies - Die Smurfie-Woordeboek - The Smurf Wordbook

Author:Peyo Peyo
Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Eerste tweetalige woordeboek in volle kleur! Die direkte assosiasie tussen voorwerp en woord help om woordherkenning en betekenis makliker oor te dra. Addisionele Soek-en-Vind-aktiwiteite help om lesers in taalleer te betrek. Meer as 500 woorde om te leer en te gebruik. 'n Noodsaaklike bron vir vroeë kinderontwikkeling en aanvangslees. Om te leer is lekker! En saam met die Smurfies is dit selfs nog smurfer!

Author Peyo Peyo

View full details