Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920475635 | Published: January 1, 2014 |

Lawwe Lalie en die Seerowers - Die Seemonster

Lawwe Lalie en die Seerowers - Die Seemonster

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Sam Walshaw
Regular price R 80
Regular price R 0 Sale price R 80
Out of print
VAT included.

Die dolfyn se seile bol. Lawwe Lalie en die Seerowers gaan berge blink skatte opspoor. Pasop vir die pers, uitpeul-oog, seerower-etende seemonster met kolle en skerp tande, Lawwe Lalie! Maar wag 'n bietjie, is dit 'n paasbolletjie met 'n ekstra rosyntjie in die seemonster se hand?

Author Sam Walshaw

Illustrator Sam Walshaw

View full details