Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920475697 | Published: December 1, 2012 | Hardcover

Stille nag, Heilige nag

Stille nag, Heilige nag

Illustrator:Robert Ingpen
Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

24 Desember 1818. Oukersaand. 'n Klein dorpie in Oostenryk. Armoede vier hoogty.

'n Hulppriester, Joseph Mohr en 'n onderwyser, Franz Xaver Gruber, wil die mense 'n spesiale geskenk op die heilige aand gee - 'n geskenk van troos en hoop.

So ontstaan die lied 'Stille nag, heilige nag' en word nog dieselfde aand in die kerk van Oberndorf/Salzburg uitgevoer.

Sy oorsprong is aangrypend vir oud en jonk en die resultaat 'n ware gesinsboek.

Mathys Roets is welbekend en sy sang geliefd - sy besondere interpretasie van die lied en ook sy inspirerende vertelling is vasgevang op die spesiale CD wat deel vorm van hierdie pragboek.

Author Werner Thuswaldner

Illustrator Robert Ingpen

View full details