Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920475727 | Published: November 1, 2013 |

Skatlam Skaap en die Draakstert-Hotel

Skatlam Skaap en die Draakstert-Hotel

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Lizette Duvenhage
Regular price R 90
Regular price R 0 Sale price R 90
Out of print
VAT included.

Skatlam is g'n gewone skaap nie. O, nee, vir haar is die weiveld nie genoeg nie. Sy't 'n droom - 'n wonderlike droom ... al is sy baie lief vir haar raserige familie.
Skatlam wil haar eie hotel hê! Sy trotseer baie gevare op pad na die hotel toe - die honger wolf en 'n sissende slang. En dan's daar nog die draak agter die hotel ...

Geniet Skatlam se soeke om haar droom te bewaarheid in dié pragboek. En leer hoe belangrik dit is om jou drome na te volg ...

View full details