1
/
of
1
ISBN: 9781920475765 | Published: May 1, 2013 |
My Storie Skatkis
My Storie Skatkis
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Francois Ruyer
Regular price
R 275
Regular price
R 0
Sale price
R 275
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Ken jy die oulike stories van Jabba, die wit olifantjie, die hen wat wou kraai of van Lollie en haar teddiebeer Stinkie?
Nie? Slaan dan hierdie pragboek oop met van François Ruyer se mooiste illustrasies en geniet die oorspronklike vertellings. Jy sal kennis maak met splinternuwe karakters en menige avonture met hul meemaak. Sluit by hul aan op hul reise, deel in hul avonture en ontdek 'n skatkis van stories wat jy nie gou sal wil toemaak nie ...
Author Francois Ruyer
Share
