Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920475796 | Published: April 1, 2013 |

Ek lees self: Die Paddaprins

Ek lees self: Die Paddaprins

Illustrator:Dale Blankenaar
Regular price R 60
Regular price R 0 Sale price R 60
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dié buitengewone boekies is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle eerste leeservaring. Die kunstenaar, Dale Blankenaar se speelse, tong-in-die-kies illustrasies is die perfekte lokmiddel om kleintjies blitsig leesverlaaf te maak.

Author Dale Blankenaar

Illustrator Dale Blankenaar

View full details