1
/
of
1
ISBN: 9781920475864 | Published: November 1, 2013 |
Die Draak-jagter
Die Draak-jagter
Author:Patricia Forde
Illustrator:Steve Simpson
Regular price
R 120
Regular price
R 0
Sale price
R 120
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Eendag as ek groot is, gaan ek 'n draak-jagter word ...'n Klein beertjie droom van die dag dat hy groot en sterk gaan wees - die dag wanneer niks hom meer bang sal maak nie. Maar daar is nog 'n paar dinge wat sy broekie so 'n bietjie laat bewe ...Op 'n waaghalsige soektog, diep die Land van Verbeelding in, ontdek die klein beertjie presies hoe dapper hy kan wees ...
Author Patricia Forde
Illustrator Steve Simpson
Share
