Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920479855 | Published: November 1, 2013 |

50 Syserpe

50 Syserpe

Regular price R 99
Regular price R 300 Sale price R 99
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'n Syserp het 'n besondere aantrekkingskrag danksy die lieflike glans, skitterende kleure en die sagte, sygladde gevoel daarvan teen jou vel. Al is dit veerlig, is dit heerlik warm in die winter, maar bied tog uitstekende beskerming teen die son in die somer. Met hierdie boek kan jy leer om jou eie syserpe te kleur en te druk en so fantastiese afwerkings te skep. Met 50 verskillende patrone en kleursamestellings om uit te kies, kan jy seker maak dat jy altyd die perfekte bykomstigheid vir enige uitrusting of geleentheid het, en wanneer mense jou daaroor komplimenteer, hulle trots vertel dat jy dit self gemaak het. Die tegnieke in die boek is eenvoudig genoeg vir groentjies om baas te raak, maar bied genoeg kreatiewe alternatiewe vir ervare kleurkunstenaars

View full details