1
/
of
1
ISBN: 9781920518158 | Published: July 1, 2015 | Paperback
Riaan Cruywagen - wat's nuus
Riaan Cruywagen - wat's nuus
Author:Riaan Cruywagen
Regular price
R 30
Regular price
R 180
Sale price
R 30
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Hier is dit nou! Riaan klim uit die TV-kas! Sy langverwagte outobiografie met die ware Riaan gaan elke mens laat regop sit.
Gou word die leser in hierdie kostelike, gemaklike en informatiewe biografie ingetrek, sodat jy later absoluut meegevoer word deur die welkome inligting. Dit voel eintlik asof jy vir ete by die Cruywagens genooi is en jy in 'n diep gemakstoel na daardie welluidende mooi stem sit en luister wat op 'n boertige en gesellige manier onthou.
Author Riaan Cruywagen
Share
