Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920527006 | Published: August 1, 2011 |

Stukkend lewe na 'n doodskoot

Stukkend lewe na 'n doodskoot

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Hoe tel 'n mens die stukke van die halfgeboude legkaart van jou lewe weer op na 'n lewensveranderende gebeurtenis? Bly jy stukkend - of bly jy lewe en hou aan om die legkaart te voltooi? Die Erasmus - gesin beleef groot trauma wanneer twee van die boeties koelbloedig geskiet word, en die hele gesin moet wys waarom en of hulle in God glo.

View full details