Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920527174 | Published: June 1, 2014 |

Aran

Aran

Regular price R 80
Regular price Sale price R 80
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Aran het groot planne vir sy toekoms, maar om sy drome te bewaarheid het hy vir Jesus nodig.
Draf saam met die tienjarige Aran op sy fantastiese avontuur op soek na die Messias.
Ontmoet die mense wat sy pad kruis - die wat Jesus self ontmoet het en die wat nie glo voordat hulle Hom nie self gesien het nie.
Verwonder jou saam met Aran aan die 5 broodjies en 2 vissies wat amper tienduisend mense voed. Beleef al sy haat,hartseer, teleurstelling, frustrasie en uiteindelike triomf wanneer hy van aangesig tot aangesig met die Man van Nasareth kom.

View full details