Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920527273 | Published: December 1, 2011 |

Dis mos kos

Dis mos kos

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Joey Pienaar van 'Knuppeldik aan koningskos' en 'Watertand wenners'- faam en samesteller van nog twee ander resepteboeke het in Suid-Afrika 'n huishoudelike naam geword. Plaaslik en in die buiteland word sy tereg in die media as 'Meesterbakster', 'Koskampioen', en 'Koningin van Resepte' beskryf.
Dit is noemenswaardig dat honderde duisende van genoemde resepteboeke met 'beproefde staatmakers' reeds die kombuise van kosliefhebbers bereik het en steeds van krag tot krag gaan.
Dis mos kos is 'n praguitgawe wat die kroon span oor Joey se jarelange passie om unieke en eg Suid-Afrikaanse, asook beproefde treffers wat maklik deur ieder en elk gemaak kan word, vir kosmakers aan te bied.

Author Joey Pienaar

View full details