1
/
of
1
ISBN: 9781920527556 | Published: July 1, 2013 | Paperback
Aquila Muscas Non Capit
Aquila Muscas Non Capit
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Len Els
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Refleksies van 'n Juris.
Die reg is oorwegend 'n stug, stram, gewigtigde en sober beroep en tereg so. Juriste is ook gewoonlik stug, stram en (oorwegend) sober. Nogtans is daar amusante, lagwekkende en selfs tragies ironiese oomblikke. Hierdie bundel is bloot 'n nostalgiese, humoristiese terugblik op my loopbaan tot op hede. Wat natuurlik die deur ooplaat vir 'n opvolgbundel!
Author Len Els
Share
