Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920544713 | Published: June 1, 2013 |

Eerste veldgids tot gesteentes & minerale van Suider-Afrika

Eerste veldgids tot gesteentes & minerale van Suider-Afrika

Author:Sasol
Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale*, die jongste toevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel die belangrikste en interessantste gesteentes en minerale van ons geologies opwindende streek bekend.

Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soorte gesteentes, met die klem op dié wat die bekendste of
algemeenste is. 'n Kort inleiding gee 'n oorsig van die onderwerp; kleurryke foto's van die gesteentes en minerale sowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul die helder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld. Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale is 'n nuttige hulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, of enigeen met 'n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika se
unieke geologiese erfenis.

Author Sasol

Author Bruce Cairncross

View full details