Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920568719 | Published: October 1, 2015 |

Wiskundige Geletterdheid 3 in 1 Graad 12

Wiskundige Geletterdheid 3 in 1 Graad 12

Regular price R 400
Regular price R 0 Sale price R 400
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie 3 in 1 studiegids is met uiterste noukeurigheid ontwikkel vir die groot aantal leerders wat vir hierdie gewilde vak inskryf.

Dit bevat:

Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe
Oefeninge en 'Toets jou Begrippe' vir elke onderwerp
Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke
Dit bied bondige, toeganklike notas, duidelik uitgewerkte voorbeelde en vaslegging van konsepte deur gegradeerde oefeninge en toetse.

Hierdie boek word ten sterkste aanbeveel en waarborg sukses, maak voorsiening vir 'n wye verskeidenheid leerders deur die kurrikuluminhoud op 'n interessante en genotvolle manier aan te bied.

Hierdie boek is al wat jy nodig het om vir die eindeksamen in Wiskundige Geletterdheid voor te berei.

View full details