ISBN: 9781920568733 | Published: March 1, 2015 |
Fisiese Wetenskappe 2 in 1 Graad 12
Fisiese Wetenskappe 2 in 1 Graad 12
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Net soos sy suksesvolle voorganger, sluit hierdie KABV Fisiese Wetenskappe 2 in 1 boek alle Graad 11 inhoud relevant aan die matriekeksamen in en bevat:
Vrae en Gedetailleerde Antwoorde in ONDERWERPE gerangskik
10 Eksamenvraestelle & Memo's, almal met verduidelikings & handige wenke
Die eerste afdeling van die studiegids fokus op 'n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp en dit is volgens die moeilikheidsgraad gegradeer.
Dit verseker dat die leerder 'n deeglike begrip van die teorie, tegnieke en konsepte wat deur die kurrikulum vereis word, ontwikkel.
Die tweede afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB vraestelle - KABV of KABV-aangepas - om leerders breedvoerig vir die finale matriekeksamen voor te berei.
Hierdie studiegids is 'n waardevolle hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die studiemateriaal as geheel, dwarsdeur die jaar; terwyl dit optimale, deeglike eksamenvoorbereiding verseker.
Share
