ISBN: 9781920568795 | Published: May 1, 2015 |
Verbruikerstudies 3 in 1 Graad 12 Leerderboek
Verbruikerstudies 3 in 1 Graad 12 Leerderboek
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie studiegids is in lyn met die nuutste Eksamenriglyne geskryf en dek alle aspekte van die KABV-kurrikulum.
Dit bevat, VIR ELKE ONDERWERP:
- Omvattende Notas
- Vrae
- Antwoorde
plus 'n model-eksamenvraestel en -memo
Hierdie boek is 'n betroubare, maklik-om-te-volg gids vir elke Graad 12-Verbruikerstudiesleerder. Dit bevat deeglik nagevorsde notas, duidelike illustrasies, studiewenke en bydraes van vakspesialiste. Die puntsgewyse notas, relevante diagramme en logiese uitleg help met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud.
Die onderwerpgebaseerde vrae en antwoorde, sowel as 'n eksamenvraestel en memorandum, bied 'n gestruktureerde oorsig vir doeltreffende eksamenvoorbereiding.
Hierdie 3 in 1 studiegids verskaf die totale pakket wat 'n leerder nodig het om in Verbruikerstudies uit te blink.
Share
