Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920568818 | Published: August 1, 2016 |

Besigheidstudies 3 in 1 Graad 12

Besigheidstudies 3 in 1 Graad 12

Regular price R 400
Regular price R 0 Sale price R 400
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie 3 in 1 studiegids is in ooreenstemming met die nuutste Nasionale Eksamenriglyne geskryf en dek alle aspekte van die KABV-kurrikulum.

Dit bevat:

- Omvattende Notas per Kwartaal
- Moontlike Eksamenvrae oor elke onderwerp
- Antwoorde op alle vrae
plus 'n Eksamenvraestel en Memo

Hierdie boek bied die studiemateriaal in 'n toeganklike, georganiseerde, puntsgewyse formaat, met diagramme, tabelle en wenke, wat elke leerderstyl sal pas.

Eksamenvrae uit onlangse KABV-eksamens, aan die einde van elke onderwerp, help leerders om hul begrip te toets en hul vaardighede te oefen.

'n Waardevolle hulpmiddel om topsimbole in Besigheidstudies te behaal.

View full details