ISBN: 9781920568832 | Published: February 1, 2016 |
Ekonomie 3 in 1 Graad 12
Ekonomie 3 in 1 Graad 12
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie omvattende studiegids dek die Graad 12 KABV-kurrikulum en is volgens die nuutste Eksamenriglyne geskryf. Dit bied.
- Omvattende Notas per Kwartaal
- Uitgewerkte Voorbeelde
- Onderwerpgebaseerde Vrae & Antwoorde
- Kwartaalgebaseerde Vrae & Antwoorde
- Oorspronklike Eksamenvraestelle & -memo's
In hierdie boek word 'n duidelike oorsig oor elke kwartaal en onderwerp gegee, wat die manier hoe hierdie uitdagende Graad 12-vak beskou word, verryk.
Die duidelikheid van die verduidelikings en illustrasies maak dit vir leerders met verskillende vermoëns en kennisvlakke moontlik om die kernkonsepte van hierdie fassinerende en relevante vak baas te raak.
Die noukeurig, gegradeerde vrae brei leerders se eksamenvaardighede en insig in die vak uit en motiveer hulle om uit te blink.
Share
