Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920568894 | Published: January 1, 2014 |

Geografie 3 in 1 Graad 12

Geografie 3 in 1 Graad 12

Regular price R 400
Regular price Sale price R 400
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie toenemend gewilde studiegids dek die Graad 12 KABV-kurriklum en motiveer leerders om hul vaardighede in hierdie opwindende vak te ontwikkel. Dit sluit die volgende in:

Omvattende Notas gerangskik in Modules & Eenhede
Eksamenvrae per Module
Memo's vir alle Eksamenvrae
plus 'n kaartwerkafdeling wat notas en voorbeelde van verskillende tipes vrae en berekeninge insluit,

plus eksamenvraestelle en antwoorde. 'n Topografiese kaart in kleur en ortofoto word ingesluit

Hierdie boek het duidelike sketse, bondige verduidelikings en 'n wye verskeidenheid vrae met memo's.
Dit bied aan leerders 'n kompakte gids om al die konsepte in die kurrikulum te bemeester. Onlangse KABV-eksamenvrae en antwoorde is ook ingesluit.

Hierdie 3 in 1 studiegids is vir alle Graad 12-Geografieleerders geskik, van dié wat sukkel om basiese konsepte onder die knie te kry, tot dié wat vasberade is om topsimbole te behaal.

View full details