Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920568962 | Published: August 1, 2015 |

Rekeningkunde 2 in 1 Graad 12

Rekeningkunde 2 in 1 Graad 12

Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie boek dien as 'n toeganklike en doeltreffende hersieningshulpmiddel vir Graad 12-leerders. Dit kan regdeur die kwartaal, asook vir eksamenvoorbereiding, gebruik word.

Dit sluit in:

'n Blitshersiening van alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Die noodsaaklike teorie en basiese konsepte word in hierdie afdeling gedek.
7 Eksamenvraestelle en Voorgestelde Antwoorde. Duidelike riglyne vir eksamentegniek en uitleg word deurgaans gegee.
Die wenke, kommentaar en deurlopende advies deur die onderwyser-skrywer, bou leerders se selfvertroue soos hulle sistematies deur die boek werk.

Die riglyne ten opsigte van berekeninge, opsommings van nuttige terminologie en afkortings, dra alles by tot 'n een-stop-boek wat 'n leerder deeglik sal voorberei vir toetse en eksamens.

Hierdie studiegids sal Rekeningkundige vaardighede ontwikkel en Rekeningkundeleerders se prestasie verbeter, ongeag hul vermoë.

View full details