Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920568993 | Published: March 1, 2015 |

Wiskunde Vraestelle en Antwoorde Graad 12

Wiskunde Vraestelle en Antwoorde Graad 12

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie volledige samestelling van vrae en antwoorde, saamgestel deur 'n topspan wiskunde-deskundiges, is geskik vir eksamenhersiening. Die doel was, egter, om wiskundige denke en bekwaamheid verby die norm uit te brei.

Dit bevat:

10 Vraestel 1 Vraestelle met Memo's
10 Vraestel 2 Vraestelle met Memo's
Dit bevat oefenvraestelle en gedetailleerde antwoorde wat leerders in staat stel om te oefen hoe om die vraestel binne die vasgestelde tydsduur van die eksamen te voltooi. Dit beklemtoon ook dele van die kurrikulum wat meer aandag verg.

Hierdie studiegids bied uitgebreide oefening in die toepassing van teorie en die ontwikkeling van probleemoplossingstegnieke.

Dit sal leerders beslis in staat stel om al die konsepte wat vir beide die KABV- en IEB-eksamens benodig word, te bemeester en om puik te presteer!

View full details