Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920572778 | Published: December 1, 2012 |

Voëls van eenderse vere

Voëls van eenderse vere

Author:Fantasi
Illustrator:Claire Norden
Regular price R 80
Regular price R 0 Sale price R 80
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Innemende verhaal in rym oor 'n pragtige African Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby. Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg, en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy geveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie moet 'n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar se goeie maat en na 'n dag se harde werk, speel hulle heerlik saam wegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerder saam gespeel het, kry elkeen vir hulle 'n lêplekkie in 'n tamaaie ou boom en maak gereed vir 'n goeie nagrus. Claire Norden se bekende illustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.

Author Fantasi

Illustrator Claire Norden

View full details