Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920592684 | Published: October 31, 2017 | Hardcover

Skattejag Bybel

Skattejag Bybel

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 539
Regular price Sale price R 539
Out of print
VAT included.

Unieke Afrikaanse Studiebybel vir Kinders
Maak Bybellees 'n avontuurlike skattejag. Die Skattejagbybel vorm 'n unieke brug tussen Prentebybels en Volteksbybels.
- Volledige Bybelteks, Genesis tot Openbaring.
- 1856 Bybelbladsye in volkleur (1983 - vertaling).
- Die Bybel is 'n kompas vir kinders se geloofslewe.
- Dit beklemtoon die belangrikheid van die familie in Christus.
- Die 9 belangrikste leerervarings word gebruik om die boodskap van die Bybel aan kinders te verduidelik d.m.v 9 karakters.
- Hierdie karakters is die “Weggies”. Die “mense van die Weg” is die eerste benaming wat aan Christene in die Bybel gegee is.

View full details