1
/
of
1
ISBN: 9781920593094 | Published: November 10, 2018 | Paperback
Bomani Meerkat & die veer van vriendskap
Bomani Meerkat & die veer van vriendskap
Author:Ewald van Rensburg
Regular price
R 29
Regular price
Sale price
R 29
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie pragtig geillustreerde boek geskryf deur Ewald van Rensburg, is propvol inspirerende stories met kleurvolle karakters. Een hiervan is dapper Bomani, 'n baie spesiale meerkat wat jong kinders sal aanmoedig om anders te lewe terwyl hulle deur sy wonderlike avonture vermaak word. Die ideale boek vir ouers en versorgers van jong kinders. Daar is 3 verskillende stories. Na elke storie is daar 'n toepassing, 'n verwysing na 'n Bybelteks, 'n gebed asook 'n prentjie-aktiwiteit.
Author Ewald van Rensburg
Share
