Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920593155 | Published: November 10, 2018 | Paperback

Bomani Meerkat - Die twee jaloerse Meerkatte

Bomani Meerkat - Die twee jaloerse Meerkatte

Regular price R 29
Regular price Sale price R 29
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Iets vreesliks het in die Kalahari gebeur - die meerkatte baklei onder mekaar en is nie meer een groot, gelukkige familie nie. Wat gaan Dapper Bomani doen om die vrede te herstel? Sluit by hom aan in 'n klompie nuwe avonture. Julle gaan weer vir Thandi, 'n ou vriendin, raakloop. Maar ook 'n nuwe vriend, Makhaya die Dassie. Dan is daar nog Byevanger, die dief. Lees gerus hoe Bomani met hom te werk gaan.

View full details