1
/
of
1
ISBN: 9781920593308 | Published: December 1, 2012 |
Ja Kleuter Bybelstories oor Liefde
Ja Kleuter Bybelstories oor Liefde
Author:Ewald van Rensburg
Illustrator:Lilani Brits
Regular price
R 29
Regular price
R 0
Sale price
R 29
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om met God te praat, en 'n Christelike waarde wat daarby pas. Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. 'n Ja! Kleuter sê 'n groot Ja! om Jesus te volg én om 'n goeie en gelukkige lewe te leef.
Author Ewald van Rensburg
Illustrator Lilani Brits
Share
