Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920593490 | Published: December 1, 2013 |

Vreugde Kleuters Bybelstories oor vriendskap

Vreugde Kleuters Bybelstories oor vriendskap

Regular price R 35
Regular price R 0 Sale price R 35
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur 'n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. 'n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur 'n vreugde-vervulde lewe te lei. Lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind, speel die raai-spel en sê die gebed saam met jou kind op.

View full details