1
/
of
1
ISBN: 9781920602055 | Published: April 10, 2010 |
Roberts Voëlgids 2de Uitgawe
Roberts Voëlgids 2de Uitgawe
Author:Hugh Chittenden
Author:Greg Davies
Author:Ingrid Weiersbye
Regular price
R 440
Regular price
R 0
Sale price
R 440
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie hersiene uitgawe van die Roberts Voëlgids bevat byna 1000 spesies wat in Suider-Afrika (suid van die Cunene- en Zambesi-rivier) voorkom. Die gids spog met puik nuwe illustrasiewerk wat besonderhede gee oor seisoenale, ouderdoms- en geslagsverskille in ongeveer 240 geannoteerde kleurplate, bygewerkte verspreidingskaarte, broei- en seisoenstafies en bondige dog insiggewende teks oor uitkenning, asook aspekte van biologie soos kos en roep. Voëlgeesdriftiges se biblioteke sal beslis baat by hierdie nuwe toevoeging.
Share
