Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920608002 | Published: November 1, 2012 | Paperback

`n Bekkersdal marathon en ander voorkamerstories

`n Bekkersdal marathon en ander voorkamerstories

Illustrator:Fred Mouton
Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sowat agtien maande voor sy dood, in April 1950, het Herman Charles Bosman die ambisieuse voorkamerstories-projek aangepak, wat behels het dat hy elke week 'n 2 000 woorde lange storie moes lewer vir die nuusblad The Forum, wat as 'n komiese teenwig vir die ernstiger nuusgebeure gedien het. Volgens Lily Rabkin, 'n tydgenoot van Bosman, was die Voorkamerstories die platform waar Bosman se komiese vermoëns 'tot volle wasdom gekom het'. Bosman het self aan Rabkin gesê dat dit 'die beste werk [is] wat [hy] ooit gelewer het'.

Author Herman Charles Bosman

Illustrator Fred Mouton

View full details