1
/
of
1
ISBN: 9781920629564 | Published: May 1, 2016 |
Die Skilpadbesie se plan
Die Skilpadbesie se plan
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Fantasi
Illustrator:Lydia Monks
Regular price
R 140
Regular price
R 0
Sale price
R 140
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Soek die glinsterende skilpadbesie op elke bladsy!
Twee geslepe skurke, een Klein skilpadbesie, en 'n plaaswerf propvol pret!
Lang Len en Ronde Jaap maak planne Om die Boer se spogkoei Te steel. Maar hulle hou nie rekening met die stilste, kleinste diertjie op die plaas nie - sy het 'n plan van haar eie.
Author Fantasi
Illustrator Lydia Monks
Share
