ISBN: 9781920654535 | Published: April 1, 2014 |
Die Sideboard
Die Sideboard
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die jaar 1939. Wêreldgeskiedenis sou onherroeplik verander.
'n Waterskeidingsjaar vir die Afrikaner.
By George onder die Outenikwaberg, kom 'n ongeletterde Abraham tot die besef van die belangrikheid van boekgelerentheid. Abraham droom van 'n familie met Stella, die jong onderwyseres. Om een dag kinders op sy eie grond groot te maak.
Só begin sy lewensreis, deur Sentraal Afrika, tot by Egipte. En weer terug na George, se vrugbare grond. Die swarthout en geelhout, waaruit hy 'n sideboard vir Stella wil maak.
Deur sy lewenstryd word die sideboard 'n huisaltaar - 'n simbool van geloof. Voortdurend bedreig en byna deur die vuur vernietig.
Die Sideboard is ook die verhaal van Abraham se vriendskap met Kobus, die jong Afrikaner.
Author Simon Bruinders
Share
