Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920654580 | Published: July 1, 2014 | Paperback

Die Stormsee Swyg

Die Stormsee Swyg

Regular price R 30
Regular price R 290 Sale price R 30
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Helmuth Gunther, die aantreklike baas van Gunther en Vennote, styg met sy Cessna net buite Reniersburg in die Karoo op. Hy is opgewonde om 'n grondtransaksie in die Weskus te gaan beklink. 'n Verskriklike windstorm laat sy vliegtuig egter neerstort in 'n bloekombos. Die harde kopstamp wat Gunther opdoen, vlek die donker gange van sy jarelange geheueverlies oop. Sy staatmakersekretaresse, Lanie de Wet, loop haar langs Gunther se hospitaalbeeld in sy onthoubeelde vas en begin besef...die man op wie sy verlief is, is dalk iemand anders. Hoe onvoorspelbaar, hoe diep en hoe lank kan 'n stormsee sy geheime bewaar?

View full details