Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920654726 | Published: May 1, 2015 |

Die dans met God

Die dans met God

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die eens onaantasbare dogmas wat aan ons as die absolute waarheid voorgehou was, word nou alhoemeer bevraagteken. Hierdie tendens is natuurlik wêreldwyd reeds geruime tyd aan die gang. Dit beteken egter nie dat wanneer iemand nuut dink oor God en geloof, so 'n persoon nie ook spiritueel is nie. Die teendeel is eerder waar: dit is vrydenkers wat probeer om - buite georganiseerde godsdiens - dieper betekenis en sin in hulle lewens te vind met nuwe denke en redenasie oor God, godsdiens en spiritualiteit. Dit is mense wat 'n nuwe dans wil dans. 'n Nuwe dans met die lewe en met God.

Author Abel Pienaar

View full details