1
/
of
1
ISBN: 9781920660161 | Published: December 1, 2014 |
Sprokie Perde 1 Vonkel die Eenhoring
Sprokie Perde 1 Vonkel die Eenhoring
Author:Karen King
Illustrator:Angela Hicks
Regular price
R 80
Regular price
R 0
Sale price
R 80
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal se sy's te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te speel. Maar Vonkel is moeg daarvan om altyd eenkant toe geskuif te word. Op 'n dag besluit Vonkel om te wys hoe dapper sy is. Op haar eie gaan verken sy die diepste deel van die woud...
Author Karen King
Illustrator Angela Hicks
Share
