1
/
of
1
ISBN: 9781920660178 | Published: November 1, 2014 | Paperback
Sprokie Perde 2 Aandster & die Meermin
Sprokie Perde 2 Aandster & die Meermin
Author:Karen King
Illustrator:Angela Hicks
Regular price
R 80
Regular price
Sale price
R 80
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Aandster is 'n vlieënde perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op 'n aand kry Aandster 'n gestrande meermin op 'n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg?
Author Karen King
Illustrator Angela Hicks
Share
